top of page
QD5A8860 copy 2.jpg
Ons kom Sondae om 09:00 by Willows Country Lodge bymekaar. Ons kuier en drink koffie van 08:30 af, so kom gerus vroeër en gesels saam!

KINDERS

Ons is baie lief vir ons kinders en glo hulle het ook nodig om die goeie nuus van Jesus te hoor op ‘n ouderdomstoepaslike vlak.

BABAKAMER

Ouers en babas kan steeds deel wees van die samekoms in ons gemaklike babakamer met beeld en klank.

PARKERING

Parkeer by Willows Country Lodge self (hek sluit 09:05) of daarna langsaan by FinTech se veilige parkeerarea.

KLEREDRAG

Ons fokus is op God se Woord en Sy genade, so kom gerus waarin jy gemaklik voel.

bottom of page