QD5A0612 copy.jpg
Verwag ‘n rustige, gemaklike omgewing waar ons lekker kuier. Sondagaande is veral gewild onder studente en jongwerkendes, maar enige iemand is welkom.

Sondagaande om 17:30 vir 18:00 by Willows Country Lodge.

Kontak Johan Du Toit, dutoit@ligpunt.com, vir meer inligting