top of page
QD5A0678 copy.jpg

Op grond van die vrygewigheid wat God eerste aan ons bewys het deur Sy eie Seun, Jesus, vir ons te gee, wil ons nou as Christene in vrygewigheid reageer. Paulus moedig vrygewigheid in 2 Korintiërs 8:8-9 met die volgende woorde aan:

8 Ek sê dit nie as ’n opdrag nie, 
maar om aan die hand van ander 
se ywer die egtheid van julle 
liefde te toets. 9 Want julle ken 
die genade van ons Here Jesus 
Christus; dat Hy wat ryk was, 
ter wille van julle arm geword 
het, sodat julle deur sy armoede 
ryk kan word.

Besonderhede

Bank

Ligpunt

Bank: First National Bank
Rekeningnommer: 62201974400
Takkode: 252145
Rekening: Ligpunt

​

Gebruik asseblief die volgende as verwysings:
Maandelikse bydraes: Maandeliks
Eenmalige bydraes: Adhoc

Diakonale Fonds: Diakonaal

Deur jou bydrae en ondersteuning word ons in staat gestel om ons roeping uit te leef in en vir Pretoria, asook ander plekke in die wêreld.

bottom of page