top of page

As dissipels is ons dienaars van God, mekaar en die wêreld om ons. Een van die beste plekke om uiting hieraan te gee is in een van ons diensspanne wat ons Sondag samekomste moontlik maak. As jy 'n plek soek om te dien, sluit gerus by een van die volgende spanne aan:
-
Gasvryheidspan (eetgoed op Sondae)
-
Fasiliteitespan (stoele pak)
-
Koffiespan
-
Produksie- & Kamera-span
-
Musiekspan
-
Kinderbediening (onderwysers, aktiwiteite of helpers)
Kontak Natasha van Zijl, natasha@ligpunt.com, vir meer inligting
bottom of page