top of page
QD5A9097.JPG
Jesus het gekom om ons in 'n dinamiese, nuwe verhouding met God te vestig.

Pastorale bediening (berading) wil sien dat mense gevestig bly in hulle verhouding met God, deur als wat die lewe meebring.

Vir enige diakonale bystand of navrae, kontak gerus vir Dewald Wagner by dewald@ligpunt.com

bottom of page